Skip to product information
In stock
Kat Kom Terug - Dr Seuss - (New Copy)
R 166.50
Regular price
R 185.00
Sale price
R 166.50
Die kat met die hoed is terug met ’n span piepklein moeilikheidmakers, en daar wag nog ’n holderstebolder avontuur op Sonja en haar boetie. Hierdie is ’n nuwe Afrikaanse uitgawe van Dr. Seuss se The Cat in the Hat Comes Back, vertaal deur die bekroonde kinderboekskrywer en -vertaler, Jaco Jacobs.
TITLE: DIE KAT KOM TERUG
AUTHOR: DRSEUSS
SKU: 9781485312475
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 2022
CONDITION: New