Seuns Weet - Botha,F - (New Copy)
Build Your Bundle & Save
Mix & match across eligible second-hand books, CDs and DVDs. Discounts apply automatically at checkout.
In hierdie debuutkortverhaalbundel probeer 'n jong wit gay Afrikaanse man naam gee aan sy ervaring van seksualiteit, geloof, gesinslewe, selfaanvaarding, vriendskap, skrywerskap en die maatskaplike werklikheid. Onder die oppervlak broei daar potensiële uitbarstings en katastrofes binne die verteller se wit middelklasbestaan, wat 'n onheilspellende onderbou aan die verhale verleen. Seuns weet bied 'n vars blik op die hedendaagse samelewing vanuit die oogpunt van 'n komplekse vertellerkarakter wat onder verskeie soorte druk verkeer.
TITLE: SEUNS WEET
AUTHOR: BOTHA,F
SKU: 9781485316121
PUBLISHER: Protea Book House
DATE PUBLISHED: February 2026
BINDING: Paperback
CONDITION: New